Bak en Brou met Afrikana!

Hiedie maand is ons weer in Media 24 se Baba en Kleuter Tydskrif – hierdie keer met ons  “Otjie-Potjie” en die “Kaas-Kenner” Eikehout Stel. Of, soos Baba en Kleuter dit noem, die muis- en varkkookplate.

 Vark en Muis kookplate

 

Te koop teen R45o vir die stel by http://afrikana.co.za/winkel/afrikana-seotjie-potjie-en-die-kaas-kenner-eikehout-stel/

Vark en Muis kookplate

 

Laaste bestellings vir 2017 sal tot 5 Desember aanvaar word. Laaste pakkies word 11 Desember 2017 versend. Na die 11de Desember sal bestellings geplaas kan word maar sal eers 8 Januarie 2018 verwerk word. Dankie XXX