Kontak Ons

Navrae
Kantoor ure: 9h00 – 16h00
Sel: 082 855 6815 ( stuur gerus ‘n boodskap, indien onbereikbaar )
E-pos: admin@afrikana.co.za

Bewys van Betalings
E-pos: betalings@afrikana.co.za
Faks (slegs vir bewys van betalings): 086 219 3716

 

GROOTHANDEL – Stuur asb ‘n epos aan admin@afrikana.co.za sodat ons kan verduidelik hoe ons te werk gaan. Minimum bestelling is R1000.00
Indien u sukkel om ‘n bestelling te plaas of ietsie oorsee wil stuur , kontak ons gerus en ons sal u met graagte help.

U kan ook net ‘n lys van die produkte waarin u belangstel vir ons e-pos, saam met u

  • naam en van
  • e-pos adres
  • selfoonnommer
  • die fisiese adres en posadress (met poskodes, dorp/stad en provinsie by) waarna u wil pos/koerier
  • en of u die pakkie wil pos of koerier

Dan sal ons die bestelling namens u doen en ‘n staat vir u aanstuur.

 

 

Laaste bestellings vir 2017 sal tot 5 Desember aanvaar word. Laaste pakkies word 11 Desember 2017 versend. Na die 11de Desember sal bestellings geplaas kan word maar sal eers 8 Januarie 2018 verwerk word. Dankie XXX