“Like” Ons Facebook-Bladsy en Wen!

In ‘n poging om bietjie meer aktiwiteit op ons kraakvars nuwe Faceboek-blad te kry  gaan ons aan die einde van Augustus een van Afrikana se Bamboes Woordeboek Snyborde weggee. Afrikana - Snyborde met Afrikaans opAl wat jy hoef te doen om ‘n kans te staan om hierdie oulike en oorspronklike item ter waarde van R195  te wen is om ons Facebook-bladsy te “like”. Dit is so maklik soos dit!

So komaan, waarvoor wag jy.