‘n Somerkersfees saam met Afrikana

Baie dankie vir elke stukkie Afrikaanse Dekor, servette, lopers, plekmatjies, kussings en meter lint wat ons getroue ondersteuners van Afrikaans die jaar by Afrikana gekoop het.

Dit was ‘n goeie jaar vir Afrikana ons het hope nuwe kliente en verskaffers bygekry.

Ons het ook die nuwe “Kleinding” reeks geloots.

Ons wens elke verskaffer en klient van Afrikana ‘n ware Christusfees toe, geniet die tyd saam met familie en vriende en ons hoop ons sien julle sommer vroeg in 2016.

Groete
Afrikana
Adri & Sunette