Afrikaanse “Aspatat” Kleuter t-hemp

R120.00

Clear selection

Produk Beskrywing

Wat is nou fraaier as ‘n kleuter in Fila Flooi se Afrikaanse hempies? Aspatat is so ‘n beskrywende woord, glo nie ons gebruik die woord genoeg nie!

Ouderdom: 1 – 2 jaar

***Alle hempies kan in ‘n ander kleur op bestelling gemaak word. Kontak ons gerus per e-pos by admin@afrikana.co.za vir meer inligting. Wag periode: 3-5 weke.

Addisionele Inligting

Gewig 0.0500 kg
Dimensies 45 x 40 x 1 cm
Hemp kleur

Blou, Pienk

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse “Aspatat” Kleuter t-hemp”