Produk Beskrywing

Die oulike baba mylpaal kaarte bestaan uit 24 eerste mylpale en spesiale geleenthede elk individual geillustreer deur ‘n speelse dier en die baba mylpaal kuiken.

Skryf die datum of jou baba se ouderdom op die kaart , laat jou baba dit vashou of sit dit langs jou baba neer en neem dit af! Sodoende kan jy jou “kuiken” se eerste woord of eerste tree verewig onthou saam met die tyd wat dit plaasgevind het! Dit is so spesiaal jy kan dit sommer in jou baba-album ook sit!!’n Perfekte ooievaarstee geskenk!

Addisionele Inligting

Gewig 0.125 kg
Dimensies 10.5 x 1 x 15 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse Baba Mylpaal Kaarte”