Afrikaanse “Boeregasvryheid” Skinkbord

R135.00

Uitverkoop!

Produk Beskrywing

Bedien ‘n koppie boeretroos in styl en tradisionele “boeregasvryheid” met hierdie kleurvolle en vrolike melamien skinkbord. Sy speelse skapies en nostalgiese windpomp motief is genoeg om enige iemand lus te maak vir moerkoffie en die lekker van plaaslewe!

Grootte: 50cm x 35cm x 1.5cm

Addisionele Inligting

Gewig 1.120 kg
Dimensies 50 x 35 x 1.5 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse “Boeregasvryheid” Skinkbord”