“Afrikaanse grys lint” fopspeen ketting

R49.00

2 in voorraad

Produk Beskrywing

Malvalekker, wawiel en borrelgom is net ‘n paar van die pragtige Afrikaanse woorde wat op die fopspeen ketting verskyn. Praktiese afrikaanse bykomstighede vir ons babas!

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Dimensies 12 x 12 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Afrikaanse grys lint” fopspeen ketting”