Afrikaanse “Hasie Kalbasie” Skinkbord

R135.00

Uitverkoop!

Produk Beskrywing

Hierdie prettige rooi melamien skinkbord met sy oulike hasie motief en die slagspreuk¬†: “hasie kalbasie steek aan die vuur, ons goeie vriende is nou-nou hier!” is die ideale herindering aan hoekom ons koffie drink, gesels en vriende oornooi vir ‘n lekker kuier.

  • Grootte: 50cm x 35cm x 1.5cm

Addisionele Inligting

Gewig 1.120 kg
Dimensies 50 x 35 x 1.5 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse “Hasie Kalbasie” Skinkbord”