Uitverkoping!

Produk Beskrywing

‘n Besonderse handgemaakte laslappie beer , gemaak van ‘n reeks Afrikaanse lap wat vir die voortrekkers ontwerp is. Die beer se arms en bene kan selfs beweeg!

Handgemaak so mag van verskil van fotos.

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Dimensies 32 x 25 x 15 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Afrikaanse Laslappie” Beer”