Afrikaanse “My Klein Swart Nommertjie” Kruipertjie (Babygrow)

R150.00

Clear selection

Produk Beskrywing

Elke vrou, maak nou nie saak hoe groot of klein moet ‘n klein swart nommertjie in hulle kas hê. Die swart nommertjie kom saam met ‘n bypassende kant kopband.

• 100% Katoen (handwas)
• Kortmou

Let wel : kruipertjie se afwerking mag verskil van tyd tot tyd maar die ontwerp sal altyd dieselfde bly.

Addisionele Inligting

Gewig 0.0500 kg
Dimensies 34 x 15 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse “My Klein Swart Nommertjie” Kruipertjie (Babygrow)”