Uitverkoping!

Afrikaanse “Plaaslik Vervaardig” Kruipertjie -grys op wit (Babygrow)

R150.00 R125.00

Clear selection

Produk Beskrywing

Want “local” is mos lekker!

• 100% Katoen (handwas)
• Kortmou & Langmou grys gedruk op wit

Alle kruipertjies kan in ‘n ander kleur of met ander kleur skrif op bestelling gemaak word. Kontak ons gerus per e-pos by admin@afrikana.co.za vir meer inligting. Wag periode vir unieke bestellings of “backorders” is 5-10 werksdae.  Let wel : kruipertjie se afwerking mag verskil van tyd tot tyd maar die ontwerp sal altyd dieselfde bly.

Addisionele Inligting

Gewig 0.0500 kg
Dimensies 34 x 15 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse “Plaaslik Vervaardig” Kruipertjie -grys op wit (Babygrow)”