Afrikaanse Voorskoot met Hart op (salmpienk en grys)

R165.00

Uitverkoop!

Produk Beskrywing

Hierdie oulike voorskote word met die hand gemaak en die kombinasie van kleure en motiewe wat beskikbaar is is geheel en al afhanklik van die giere van die stikster en haar bekkige handlanger.

• Grootte: ongeveer 85cm lank en 60cm wyd met ‘n 29x18cm sakkie

Voorskote kan op bestelling gemaak word. Kontak ons gerus per e-pos by admin@afrikana.co.za vir meer inligting.

Addisionele Inligting

Gewig 0.2 kg
Dimensies 85 x 60 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaanse Voorskoot met Hart op (salmpienk en grys)”