Afrikana “Braaibaas” braaitoerusting (Stel van 3)

R269.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Braaistel gemaak as ‘n perfekte geskenk vir die “Baas” van die huis. Die stel bestaan uit ‘n braaibaas braaitang, vleiskenner marinade kwas en ‘n hardekwas om die rooster skoon te hou!

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

 

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.600 kg
Dimensies 38 x 7.5 x 5 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana “Braaibaas” braaitoerusting (Stel van 3)”