Uitverkoping!

Afrikana se 5.5cm “Opsitkers” Lint (per meter)

R20.00 R10.00

Clear selection

Produk Beskrywing

‘n Viering van liefde,  muisneste en rooihakskeentjies , is hierdie lint spesiaal ontwerp deur Afrikana vir pakkies propvol soentjies en mooi dinge.

  • 5,5 cm wyd en word per meter verkoop
  • Kleure: Beskikbaar in room en grys

Hierdie lint kan ook spesiaal gedruk word vir troues, verlowings en ander funkies in verskillende kleure en teen laer pryse. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Addisionele Inligting

Gewig 0.01 kg
Dimensies 5.5 x 100 cm
Lint Kleur

Grys, Room

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se 5.5cm “Opsitkers” Lint (per meter)”