Produk Beskrywing

Hierdie lint is so eg Suid-Afrikaans soos Sarie Marais, John Deere trekkers en koeitjies in die klawer en dit is gemaak met liefde deur Afrikana vir plaasjapies orals – selfs die wat tydelik in die stad vertoef.

  • 5,5 cm wyd en word per meter verkoop
  • Kleure: goud

Hierdie lint kan ook spesiaal gedruk word vir troues en ander funkies in verskillende kleure en teen laer pryse. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Addisionele Inligting

Gewig 0.01 kg
Dimensies 5.5 x 100 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se 5.5cm “Plaasjapie” Lint (per meter)”