Uitverkoping!

Produk Beskrywing

Plaaslik gemaak van herwinde eikehout wynvaatjies, is hierdie snyborde pragtig en spesiaal om mee te begin. Maar voeg dan Afrikana se unieke handelsmerk en die ikoniese woorde van die Onse Vader wat in elkeen se hout ingebrand is by en wat jy het is ‘n werklik besonderse toevoeging tot enige Afrikaanse kombuis.

Grootte: Ongeveer 60cm deursnee

Kennisgewing: Handgemaak van hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse.  Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien  van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 3.6 kg
Dimensies 60 x 60 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se “Daaglikse Brood” Eikehout Snybord”