Afrikana se “Kaas-Kenner” Eikehout Snybord

R129.00

3 in voorraad

Produk Beskrywing

Hierdie is een van my absolute gunstelinge – perfek vir peuselhappies en kaas-en-wyn aande! Prop die oulike muisie vol heerlike  kaas-keuses en dien op in Afrikaans.

  • Boodskap:  Muis –  ‘Die kaas-kenner se keurige knibbel-dis’
  • Grootte:  Muis – 28,5cm x 17cm x 1cm ;

Kennisgewing: Handgemaak van hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse.  Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien  van een produk tot die volgende.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.6 kg
Dimensies 28.5 x 17 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se “Kaas-Kenner” Eikehout Snybord”