Afrikana se “Woordeboek” Bamboes Broodbord

R195.00

2 in voorraad

Produk Beskrywing

Gemaak van bamboes  ̶  die nuwe ‘dit’-materiaal vir kombuise  ̶  is hierdie snybord deur Afrikana meer duursaam as eikehout en ook meer omgewingsvriendelik. En net omdat die woodeboek inskrywing vir ‘Brood’ daarop gebrandmerk is, beteken geensins dat dit net as broodbord kan dien nie aangesien bamboes bekend is daarvoor dat dit nie die reuke en geure van kos soos ander houtsoorte absorbeer nie.

Grootte: 40cm x 25cm x 1cm

Kennisgewing: Handgemaak van hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse.  Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien  van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 1 kg
Dimensies 35 x 25 x 1.5 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se “Woordeboek” Bamboes Broodbord”