Afrikana se”Otjie-Potjie” Eikehout Snybord

R129.00

3 in voorraad (can be backordered)

Produk Beskrywing

Hierdie is een van my absolute gunstelinge – perfek vir peuselhappies en kaas-en-wyn aande! Sit die pikante varkie uit met vleis-happies of ‘n voor-braai dingetjie.

  • Boodskap:  Varkie – ‘Otjie-potjie se blinkvet vleis-happies’
  • Grootte:  Varkie – 27 cm x17cm x 1cm

Kennisgewing: Handgemaak van hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse.  Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien  van een produk tot die volgende.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.6 kg
Dimensies 28.5 x 17 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se”Otjie-Potjie” Eikehout Snybord”