Produk Beskrywing

Hierdie is een van my absolute gunstelinge – perfek vir peuselhappies en kaas-en-wyn aande! Sit die pikante varkie uit met vleis-happies op  en prop die oulike muisie vol heerlike  kaas-keuses. Dis ‘n eikehout stel wat ek nie net vir my eie tafel begeer nie maar ook van plan is om hierdie jaar as geskenk te gee vir man en ‘muis’.

  • Boodskap:  Muis –  ‘Die kaas-kenner se keurige knibbel-dis’ ; Varkie – ‘Otjie-potjie se blinkvet vleis-happies’
  • Grootte:  Muis – 28,5cm x 17cm x 1cm ; Varkie – 27 cm x17cm x 1cm

Kennisgewing: Handgemaak van hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse.  Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien  van een produk tot die volgende.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.6 kg
Dimensies 28.5 x 17 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikana se”Otjie-Potjie” en die “Kaas-Kenner” Eikehout Stel”