“Afrikaners is plesierig” Glasmatjies (Coasters)

R105.00

1 in voorraad

Produk Beskrywing

Kleurryke glasmatjies deur die talentvolle Sharon Dold gemaak van “supawood” met pragtige Afrikaanse trotse simbole en sê-goed.

Stel van 6 in ‘n houtboksie

*handgemaak , klient kan dus verskille van glasmatjie tot glasmatjie verwag.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Dimensies 12 x 3.5 x 12 cm