Aitsa! Gewatteerde Plekmatjies – Room op Rooi (Stel van 4)

R200.00

3 in voorraad

Produk Beskrywing

Gemaak van die gewilde Afrikaanse lap wat almal op die oomblik op hol het en ‘n duursame, ingevoerde watteersel, is hierdie gewatteerde plekmatjies 100% masjien-wasbaar. So na enige morsige ete kan jy hulle net was, op die wasgoedlyn hang  en stryk – dan is hulle weer so goed soos nuut!

  • Grootte: 42cm x 30cm
  • Kleur: Room op Rooi
  • Stel van: 4

Addisionele Inligting

Gewig 0.32 kg
Dimensies 42 x 30 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Aitsa! Gewatteerde Plekmatjies – Room op Rooi (Stel van 4)”