“Beste Pa” Enkel Glasmatjie (Coaster)

R49.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Enkel glasmatjie vir ‘n pappa se bedkassie of lessenaar!
* gemaak uit 6mm supawood

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte/hout produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Dimensies 9 x 9 x 1.5 cm