“Beste Pa” Sleutelhouer met blare

R35.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Bamboes sleutelhouer met die woorde “beste pa” op.

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

 

Kennisgewing: Hout/Bamboes – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.050 kg
Dimensies 5 x 5 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Beste Pa” Sleutelhouer met blare”