Uitverkoping!

Bly Kalm Badsout Sakkie (Grys)

R55.00 R30.00

8 in voorraad

Produk Beskrywing

Heerlik gegeur met kruie en essensiële olies, is hierdie Kalahari badsout met tuisgemaakte linnesakkie, ietsie kleins om jou moeder of vriendin mee te bederf.

Bestanddele:

Kruie/Potpourri, Essensiële Olies, Koeksoda, Sout

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Dimensies 18 x 11 x 3 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bly Kalm Badsout Sakkie (Grys)”