Produk Beskrywing

Versier jou etenstafel met hierdie uiters gepaste loper  wat propvol verwysings is na al Afrikaners se gunsteling disse en lekkernye. Maar nou sal jy moet uithaal en wys, want almal se monde gaan water nog lank voor jou disse op die tafel is.

  • Grootte: 40cm x 180cm
  • Tossels op punte wat kan afhaal wanneer gewas word

Addisionele Inligting

Gewig 0.36 kg
Dimensies 40 x 180 cm
Skrif Kleur

Bruin, Swart

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boerekos Loper”