Uitverkoping!

“100% Braaivleis” Glasmatjies (Coasters)

R105.00 R75.00

2 in voorraad

Produk Beskrywing

Kikker jou man of pa se braaivleistafel op met hierdie prettige glasmatjies in rooi, wit en blou. Steek aan die braaivleisvuur, gooi die brandewyn en baljaar in styl op die eg Suid-Afrikaanse manier.

Addisionele Inligting

Gewig 0.388 kg
Dimensies 11 x 3.5 x 11 cm