Produk Beskrywing

‘n Natuurlike produk vir jou baba
Bytjie salf is ‘n 100% natuurlike produk. Bytjie salf is nie net vir jou baba se boude bedoel nie, maar kan ook vir die hele gesin se vel probleme gebruik word.
So pragtige Afrikaanse naam !
250ml

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Dimensies 10 x 10 x 7 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bytjie Salf”