Dis ‘n plesier ou Tier – Stories vir Kleuters

R110.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel van rymwoorde.

Die Cd het 7 stories op, met lewendige byklanke!

Stories sluit in;  dis ‘n plesier ou tier, die aap wat gaap en haai maak ‘n lawaai.

* Afrikana is ‘n Anna Emm agent vir enige ander Anna Emm material stuur gerus ‘n epos na admin@afrikana.co.za. Wag periode vir Anna Emm produkte  is  5 – 7 werksdae.

 

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.200 kg
Dimensies 30 x 25 x 1 cm