“Doilie” – Servet Ringe ( Stel van 6 )

R59.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

Dek jou etenstafel met hierdie pragtige doilie servet ringe – net soos Ouma dit gedoen het!

Stel van 6
Servet nie ingesluit
3mm supawood

*Vir enige navraes oor geskenke vir gaste by troues – epos asseblief jou navraag aan admin@afrikana.co.za

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.030 kg
Dimensies 6 x 6 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Doilie” – Servet Ringe ( Stel van 6 )”