Freda Schoeman Dankie vir Pa Kaartjie met skape

R39.00

2 in voorraad

Produk Beskrywing

A5 grootte kaartjie met die pragtige gedig deur Freda Schoeman.

” Vir elke pakslae toe dit nodig was
dat ek op jou skoot kon slaap
dat ek by jou kon leer van respek, harde werk en glo
dat jy nooit te moeg was om my te help nie
vir elke koppie koffie wat ek moes maak
vir jou skurwebaard soene en
die sagte vat van groot harde hande
vir die waarsku-stemmetjie
wat Pa in my hart geplant het
dat ek op Pappa se nek kon perdry
vir al die kere wat ek bed toe gedra is
dat ek so onbevange trots op jou kan wees
vir elke onthou -oomblik wat ons saam kan hê
Pappa ek is vreeslik lief vir jou”

Handgemaakte produk, papier en uitleg mag verskil, maar gedig sal soos bogenoemde wees.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Dimensies 16 x 24 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Freda Schoeman Dankie vir Pa Kaartjie met skape”