Freda Schoeman Kaartjie vir Pa

R39.00

1 in voorraad

Produk Beskrywing

A5 grootte kaartjie met die pragtige gedig deur Freda Schoeman.

” Dankie vir al die omgee en liefde
wat ek so tasbaar
in my lewe kan ervaar
Dankie dat ek groot sterk arms
veersag om my kan voel;
dat ek kan pla met al my vrae
en soms sommer onbenullighede.
Dankie vir al die raad,
doen en bid
Dankie
dat pa ‘n voorbeeld vir my is
en dat ek weet dat jy my onbevange liefhet
Pa, jy is spesiaal
en ek bid vir jou vrede en voorspoed toe
Mag God se genade jou omarm en Sy seen op jou rus ”

Handgemaakte produk, papier en uitleg mag verskil, maar gedig sal soos bogenoemde wees.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Dimensies 16 x 24 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Freda Schoeman Kaartjie vir Pa”