“Hartsmense” Papier Servette (20 Servette)

R40.00

Uitverkoop!

Produk Beskrywing

“Ons dek ‘n tafel
saam met hartsmense
beklee met liefde
versier met vreugde
gevul met die geur
van ons saamwees
omring met harte
van dankbaarheid”

  • Groote oopgevou: 33cm x 33cm
  • 20 servette

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.085 kg
Dimensies 16.5 x 16.5 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Hartsmense” Papier Servette (20 Servette)”