Produk Beskrywing

Dek jou paastafel met hierdie pragtige “husse met lang ore” servet ringe.

Stel van 6
Servet nie ingesluit
3mm supawood

*Vir enige navraes oor geskenke vir gaste by troues – epos asseblief jou navraag aan admin@afrikana.co.za.

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.030 kg
Dimensies 6 x 6 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Husse met lang ore” – Servet Ringe ( Stel van 6 )”