Produk Beskrywing

“Jabes se gebed” Hartjie magneet- gemaak uit “supawood” met gebrande gebed.
Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.055 kg
Dimensies 10 x 8 x 1 cm
Magneet Kleur

Groen, Grys, Pienk

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Jabes se gebed” Hout Magneet”