“Kaaskenner” hout Snybord

R349.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Ronde snybord van hout met #kaaskenner ingebrand, is werklik ‘n besonderse toevoeging tot almal  se kombuise wat lief is vir onthaal.

Grootte: Ongeveer 48cm deursnee

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 3 kg
Dimensies 48 x 48 x 6 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Kaaskenner” hout Snybord”