Produk Beskrywing

Die kietsie met haar kleintjies legkaart is so fraai, mens wil dit amper nie opbreuk nie, hoop die legkaart hou jou kleinding uit die kattekwaad.             

  • Grootte: 30cm x 20cm  x 2cm
  • Materiaal: “supawood”
  • 6 stukke

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.335 kg
Dimensies 30 x 20 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kietsie met haar kleintjies legkaart”