Produk Beskrywing

Wie’t gesê lekkernye is slegs vir die etenstafel bedoel? Vier Suid-Afrikaanse gunstelinge deur jou huis te versier met hierdie keurige kos-soort kussings.

  • 60cm x 30cm kussing met omboorsel
  • agterkant: ritssluiter
  • met vulkussing (inner)

Addisionele Inligting

Gewig 5.5 kg
Dimensies 60 x 30 x 12 cm
Met of Sonder Vulkussing

Met Vulkussing (Inner), Sonder Vulkussing (Inner)

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Koeksister” Kussing”