“KOS” Eikehout Snybord

R260.00

1 in voorraad

Produk Beskrywing

‘n veelsydige en pragtig-afgewerkte stuk eikehout wat kan dien as broodbord, snybord of kaasbord – hoe ookal die gier jou tref. Regtig iets besonders.

Grootte: 28cm x 18cm x 2cm

Beskrywing: beide die hart en die word “kos” is dwars-deur  hout gesny

Addisionele Inligting

Gewig 1.01 kg
Dimensies 38 x 18 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““KOS” Eikehout Snybord”