Produk Beskrywing

Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel  goeie maniere.

Die Cd het 7 stories op, voorgelees deur Lorraine du Toit

Wat gebeur as katjies nie mooi maniere het nie?

* Afrikana is ‘n Anna Emm agent vir enige ander Anna Emm material stuur gerus ‘n epos na admin@afrikana.co.za. Wag periode vir Anna Emm produkte  is  5 – 7 werksdae.

 

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.200 kg
Dimensies 30 x 25 x 1 cm