“Liefde” Glasmatjies (Coasters)

R79.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

“Liefde” Glasmatjies (stel van 4 ) – gemaak uit “supawood” en grys geverf. Lekker geskenkie vir gaste by ‘n troue!

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Dimensies 10 x 9 x 3 cm