“Liefde” Voeltjie Hout Magneet

R49.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

“Liefde” magneet – gemaak uit “supawood” en grys geverf. Lekker geskenkie vir gaste by ‘n troue!

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.055 kg
Dimensies 8 x 7 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Liefde” Voeltjie Hout Magneet”