“Liplekker met hart lyne ” Swarthout Snybord

R269.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Veelsydige en pragtig-afgewerkte bord wat kan dien as broodbord, snybord of kaasbord.

Grootte: 35cm x 25cm x 2cm

Beskrywing: #liplekker

 

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

 

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 2 kg
Dimensies 35 x 25 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Liplekker met hart lyne ” Swarthout Snybord”