“Mag dit reën” Papier Servette (20 Servette)

R40.00

Uitverkoop!

Produk Beskrywing

‘n Perfekte geskenkie as jy op die plaas gaan kuier, ‘n papier servette met ‘n skapie en goeie wense.

“Mag dit reën daar waar jy ploeg en jy elke seisoen meer sal hê as genoeg.”

  • Groote oopgevou: 33cm x 33cm
  • 20 servette
  •  

    Addisionele Inligting

    Gewig 0.085 kg
    Dimensies 16.5 x 16.5 cm

    Resensies

    There are no reviews yet.

    Be the first to review ““Mag dit reën” Papier Servette (20 Servette)”