“Moo Koffie” Herwinde Pallet Skinkbord

R325.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

Moo Koffie skinkbord met swierige metaal handvatsels. Gemaak uit herwinde pallet.

  • Grootte: oppervlak gemaak van hout plankies  is 40cm x 30 cm x 4 cm met metaal handvatsels.

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende. Handvatsels mag ook van tyd tot tyd verskil.

 

Addisionele Inligting

Gewig 2 kg
Dimensies 40 x 35 x 7 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Moo Koffie” Herwinde Pallet Skinkbord”