Produk Beskrywing

Dekor met ‘n sin van humor… en boonop hoog-in-die-mode met al die koei- en Nguni-afdrukke wat deesdae orals te siene is. ‘Moo-se’ oulik, as jy my vra.

  • 60cm x 30cm kussing met omboorsel
  • agterkant: ritssluiter
  • met vulkussing (inner)

Addisionele Inligting

Gewig 5.5 kg
Dimensies 60 x 30 x 12 cm
Met of Sonder Vulkussing

Met Vulkussing (Inner), Sonder Vulkussing (Inner)

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Moo se Lekker” Kussing (Charcoal)”