“My beminde” Papier Plekmatjies (24 Blaaie)

R95.00

2 in voorraad

Produk Beskrywing

Met ‘n ou fiets en windpomp motief en allerande oulike Afrikaanse sê-goed oor die liefde, is hierdie weggooibare plekmatjie ‘n mooi toevoeging tot ‘n romantiese etenstafel.

  • Grootte: 42cm x 30cm (A3)
  • Beskrywing: 24 blaaie

Addisionele Inligting

Gewig 0.245 kg
Dimensies 42 x 30 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““My beminde” Papier Plekmatjies (24 Blaaie)”