“My Pop” Kussing met Lappop (Rooi)

R260.00

Clear selection

Produk Beskrywing

Hierdie handgemaakte kussing is die ideale geskenk vir ‘n meisiekind met hart vol klein-dogtertjie-geheime om te vertel. Die mooi gedig deur Freda Schoeman maak die kussing reeds besonders, maar wat hom werklik spesiaal maak is die langbeenlapop met haar rooi wange en snoesige serp wat kan afhaal. Vasgesteek met net ‘n doekspeld, is die klein askwas bedoel om deur klein handjies vasgehou te word, en soos die gedig sê, selfs somtyds so ‘bietjie vuil’ te word voor sy weer terug klim op kussing en doodgelukkig en propvol geheime soos ‘n koninging daar wag vir more se popspeel-sessie.

  • 45cm x 45cm kussing met ‘n 2 cm rant reg rondom
  • agterkant: 15cm oorvou, geen ritssluiter
  • vulkussing (inner) ingesluit
  • pop haal af en steek weer vas met doekspeld

 

Addisionele Inligting

Gewig 6 kg
Dimensies 45 x 45 x 12 cm
Tipe Pop

Pop met kort hare en grys hart, Pop met lang hare en rooi hart

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““My Pop” Kussing met Lappop (Rooi)”