‘n “Staander” vir Pa se goeters

R189.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Praktiese geskenk vir jou vader, die staander gemaak uit 6mm supawood kan ‘n foon, horlosie, sleutel en beursie bymekaar hou. Mans is mos altyd opsoek na iets !

Grootte: 20cm x 25cm x 6cm

Beskrywing:

” # 1 PA ”

 

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte/hout produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.500 kg
Dimensies 20 x 25 x 6 cm